Nigel Harman

Nigel Harman
Geboorte 11 Augustus 1973 (1973-08-11)
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Nigel Harman (gebore 11 Augustus 1973) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Blood Diamond (2006) en in die televisiereekse EastEnders (1985), Hotel Babylon (2006), en Mount Pleasant (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy